Dagprogram
07h30 - 08h00 - Opening en gebed
08h00 - 08h30 - Ontbyt
08h30 - 09h30 - 2 - 4 jarige kleuter aktiwiteite
5 jarige kleuters - bou puzzle ens
09h30 - 10h00 - Peuseltyd (ouers pak 'n peuselhappie in)
10h00 - 11h00 - 5 jarige kleuter aktiwiteite
2 - 4 jarige kleuters - bou puzzle ens
11h00 - 11h30 - Sing en dans
11h30 - 12h00 - Speel buite (buite vaardighede)
12h00 - 12h30 - Middagete
12h30 - 13h00 - Storietyd
13h00 Half dag kinders verdaag
13h00 - 14h00 - Rus 'n bietjie
14h00 - 15h00 - Speeltyd (binne of buite afhangende van weer)
15h00 - 15h30 - Broodjie word vir kleuters gegee
15h30 - 16h00 - Inkleurtyd
16h00 - 18h00 - Kinderprogram sal vir kleuters gewys word en wag dat ouers hulle afhaal
Geen spesifieke dagprogram vir babas of naskool kinders. Naskool kinders sal gehelp word met hulle huiswerk in die middae en sal ook middagete kry as hulle van die skool afkom.